Ruhan Du Toit in Sasolburg Monumentaal
Click Here
Click Here

Sunday, 01 November 2020 03:00pm

Event Details

Ruhan du Toit, wat al 'n geruime tyd bekend is vir sy aangrypende vertolking van die gewilde Simon & Garfunkel-treffer, The Sound of Silence, het beslis geen bekendstelling in musiekkringe nodig nie. Laas jaar het hy 'n paar wenkbroue laat lig met sy uitdagende debuut enkelsnit 'As jy dink jy weet' vroeër die jaar met ?n pratige lied uit die hart 'Lewe Red' geskryf deur Riana Nel en dan nou so twee maande oud 'n lied wat verseker MONUMENTAAL is vir ons almal. Sy unieke vieroktaafstem en natuurlike talent agter die kitaar en verskeie ander musikale instrumente, het reeds vir hom baie deure oopgemaak en vir hom ?n permanente plek in die harte van Suid-Afrikaanse en Internasionale musiekliefhebbers verseker.

CONTACT US

CONTACT HOURS

John Vorster Drive

Sasolburg

Free State Province

South Africa

Tel: +27 83 2282917 

Email: herman@ertsasolburg.co.za

Available to Contact- 09:00 till 21:00

BANKING INFORMATION

ACCOUNT NAME:

ETIENNE ROUSSEAU THEATRE
BANK:

FNB (First National Bank)
BRANCH:

SASOLBURG (250655)
ACCOUNT NUMBER:

62551342092

  • Facebook
  • YouTube

© 2020 Etienne Rousseau