Nataniël Gesels in Sasolburg (slegs plek vir 225 gehoorlede)
Click Here
Click Here

21 November 2020 from 11:00-12:30

Event Details

NATANIËL GESELS IN SASOLBURG!
Nataniël se gewilde GESELS is terug! Op Saterdag 21 November bied Nataniël sy leefstylpraatjie in die Etienne Rousseau teater aan vir slegs 225 gehoorlede.

Vertellings, wyshede, waarheid, vrae, troos, skok en humor, al die elemente van sy vorige GESELS is terug, nou met nog meer ontdekkings, ontnugterings, geesdrif en vreugde!
Maak hierdie 90 minute die hoogtepunt van November!
Vir ’n terugkeer na die teater en sy verhoog, kon geen geleentheid beter wees nie.


DIE FOYER

Die foyer is oop vanaf 10:00.
Die kroeg is voor en ná die praatjie oop.
Al Nataniël se produkte is vanaf 10:00 beskikbaar.
Boeke, cds, leefstylprodukte, keramiek,
al jou Kersgeskenke op een plek!


VEILIGHEID EN PROTOKOL

Slegs aangeduide sitplekke is beskikbaar.
Slegs 50% van die teater word gevul.
Maskers is verpligtend.
Alle veiligheidsprotokol word gevolg.
Geen kinders onder 15.


GESELS
Ettiene Rousseauteater
21 November 2020 om 11:00

CONTACT US

CONTACT HOURS

John Vorster Drive

Sasolburg

Free State Province

South Africa

Tel: +27 83 2282917 

Email: herman@ertsasolburg.co.za

Available to Contact- 09:00 till 21:00

BANKING INFORMATION

ACCOUNT NAME:

ETIENNE ROUSSEAU THEATRE
BANK:

FNB (First National Bank)
BRANCH:

SASOLBURG (250655)
ACCOUNT NUMBER:

62551342092

  • Facebook
  • YouTube

© 2020 Etienne Rousseau