NATANIËL GESELS 2021 
Click Here
Click Here

Saturday, March 27, 2021 

Event Details

GESELS 2021

Verbeel jou jy is bloedjonk, iemand wat jy goed ken en jou laat glo dat hy of sy al van die vroegste tye op die aarde woon, lei jou ’n magiese woud binne, daar sien jy iets ongeloofliks. Is so iets vandag steeds moontlik?

Nataniël hervat sy gewilde GESELS-reeks met ’n splinternuwe aanbieding vir 2021! Hy bekyk onder andere die Vyf V’s: Verbasing, Vrees, Verlies, Vergifnis en Vermoë.

GESELS 2021 word op Saterdag 27 Maart by die Etienne Rousseauteater om 11:00 en 15:00 aangebied. Kom lawe jou siel, lag saam, vra vrae en beloer die huidige choas vanuit ’n heel nuwe hoek.

Beperkte sitplekke beskikbaar, bespreek nou!

Alle veiligheidsprotokol word gevolg.


Maskers verpligtend.


Boeke, olies, gebak, keramiek en ander Nataniëlprodukte te koop.
(Vanaf 10:00 tot 17:00 in die foyer vir alma!)
Geen kinders onder 15.

GESELS 2021
27 Maart
11:00 + 15:00
Etienne Rousseau-tTeater
Sasolburg

Kaartjies (R290) beskikbaar by herman@ertsasolburg.co.za &
063 217 5147.

How to book Nataniel Afr.jpg
WhatsApp Image 2021-03-24 at 07.49.13.jp