Donderdag 27 Mei 2021. 19:00. WhatsApp-bespreking: 0632175147. R170/ R190
Click Here
Click Here
DOWWE DOLLA 'Nou of Nooit'

Thursday, May 27, 2021 at

7 PM UTC+02

Event Details

Dowwedolla: Nou of Nooit.
Donderdag 27 Mei 2021.
19:00
Bespreek via
WhatsApp: 0632175147.
60+: R170/ 60- R190.
Geen persone onder 16 jaar nie.

Dowwe Dolla het beplan om einde 2020 haar stiletto’s op te hang en haar lollie op Gumtree te verkoop, maar antie Corona en haar niggie Nkosozana het ‘n stokkie daarvoor gesteek, maar nou vat Dolla die pad om haar koebaais te sê.

‘Wokeness” staan sterk en kunstenaars is sonder werk, Cyril se paddas is in die pot en Ace is besig om te plot. Eskom se volgende reddingspakket is n hamper met Blitz & Charcoal, Woolies verkoop nou ratel-vriendelike heuning, Dolla is 21 jaar in die bedryf en Ouma Dowe Dolla kom vir n lang kuier, …wat alles beteken Suid Afrika is in groter moeilikheid as wat ons besef het. Dinge sal moet verander, dis nou of nooit!

Met Margit Meyer-Rödenbeck en Coenraad Rall (op klavier)
Teks en regie: Jurgen Human
Geen onder 16 jaar, aangesien Ouma Dowe Dolla nie ‘n wag voor die mond het nie.

 

 

The vultures are circling above, SAA is on Mayday, Tito is trying to Veto, Cyril is stuck in the middle, cause Ace is still running the place, Woolies is selling Hyena friendly Honey, Dolla celebrates 21 years in the industry and Ouma Dowe Dolla is coming for the birthday celebrations ...al of which means South Africa is in bigger trouble than we all thought… “Things will have to change my broer..dis Nou of Nooit!”

Snack Box- R90

Pre-order your Snack Box to enjoy after Dowwedolla, Nou of Nooit. 

How to order and pay: (Same way as your ticket)

1. WhatsApp your order to 063 217 5147

2. EFT the amount to the ERT bank account using your name and surname as reference.

3. Please send your proof of payment per WhatsApp to 063 217 5147

    or by email herman@ertsasolburg.co.za. Thank you.

178946568_1711884282317326_2281656563292