top of page

Sunday, 11th September 2:00 pm

Etienne Rousseau Theatre

Click Here
Click Here
DIE PLESIER-ENGEL

Plesier-engel Met Ruan Wessels Teks: Leon van Nierop Regie: Lihan Pretorius

Taal: Afrikaans Geen o/16 N, S, T, G Tydsduur: 90 min

Dié eenmanstuk is gegrond op Leon van Nierop se blitsverkopers, Plesierengel en Katelknaap. Tristan het in ’n streng en liefdelose huis grootgeword, en tragiese omstandighede dwing hom om ’n sekswerker te word. Hy laat vroue swymel en gou word hy die gewildste en hoogsbetaalde gigolo in Suid-Afrika. Vir Tristan gaan dit egter nie net om seks nie – vir hom is dit belangriker om waarlik liefgehê te word. Gegrond op ware gebeure.

ENGLISH
Plesier-engel With Ruan Wessels Writer: Leon van Nierop Director: Lihan Pretorius

Language: Afrikaans No u/16 N, S, L, V Duration: 90 min

This one-man show is based on Leon van Nierop’s best-selling novels, Plesierengel and Toy Boy. Tristan grew up in a strict, loveless home. Tragic circumstances drive him to earn a living as a sex worker. Women adore him and he quickly becomes one of South Africa’s most popular and best paid gigolos. But for Tristan it is not all about sex; his desire is to be loved completely. Based on true events.

 

 R150.00

300003054_2073179739521110_4510534633473204725_n.jpg
bottom of page