

Venue: Etienne Rousseau Theatre
Time: 14:00 – 15:30
Date: Sunday, 31 July 2022
Click Here
Click Here
Event Details
Dis hoog tyd! Amanda Strydom , die doyenne van die kabaretverhoog , vier haar terugkeer na Die Etienne Rousseau teater behoorlik met ‘n konsert om al die grendeltyd blues te verdryf – Ongegerendel / Unlocked bring lafenis met liedjies oud en nuut en grendelstories soos net sy kan vertel. Sy word begelei deur haar vaste pianis , die briljante Coenraad Rall en saam sorg hulle vir ongegrendelde pret, ‘n pleister op jou moeë nerwe en sielsverrykende medisyne.
