Nataniël Gesels 2020
Click Here
Click Here

NATANIËL GESELS – nou eers ietwat later

Event Details

As gevolg van die venynige invloed van die Coronavirus op die uitvoerende kunste - waaronder teaters en kunstenaars, - word hierdie vertoning van Nataniël Gesels uitgestel tot ‘n latere Saterdag-oggend.

Die nuwe datum sal, sodra beskikbaar, bekend gemaak word


R230 by Computicket: https://tickets.computicket.com/event/nataniel_gesels_2020_sasolburg/7145472/7145477/4504

Vir die tweede jaar word Nataniël se gewilde GESELS op Saterdagoggend (Datum sal sodra beskikbaar is, bekend gemaak word) die Etienne Rousseau Teater in Sasolburg aangebied. En soos voorheen is hierdie jaar se GESELS splinternuut.
Hy gesels met insig, deernis, humor en sonder vrees.
Hy vertel stories, vermaak en verras. Plesierig, skreeusnaaks en roerend, NATANIËL GESELS 2020 Sasolburg is ’n unieke ervaring.
Hy praat oor weerstand en aanvaarding, skok en reaksie, ouderdom en verjonging, die wêreld wat is en die wêreld wat moet.

Kaalkopwinkel in die foyer.
Geen kinders onder 16./ No under 16.
Geen pouse.

CONTACT US

CONTACT HOURS

John Vorster Drive

Sasolburg

Free State Province

South Africa

Tel: +27 16 065 0022 

Email: herman@ertsasolburg.co.za

Available to Contact- 09:00 till 21:00

BANKING INFORMATION

ACCOUNT NAME:

ETIENNE ROUSSEAU THEATRE
BANK:

FNB (First National Bank)
BRANCH:

SASOLBURG (250655)
ACCOUNT NUMBER:

62551342092

  • Facebook
  • YouTube

© 2020 Etienne Rousseau