Nataniel in Concert ~ 17 Nov'18 Featured

NATANIEL IN CONCERT - A new show.
Etienne Rousseau Theatre. Sasolburg.
Saturday, 17 November 2018. 19:00
Tickets R240 at Computicket: 
https://online.computicket.com/web/event/nataniel_in_concert_sasolburg/1263597717/604488654

NO CHILDREN UNDER 15. 

'n Teken, `n boodskap, `n vermoede, `n spreekwoord, `n skok, `n onhulling, dis hoe lewens verander word, ten goede of ten duurste. Van die vroegste wonderwerke, legendes en mites tot die nuutste uitvindsels of internetvullis, die grootste deel van die mensdom leef oorweldig deur vrese, giere, moegheid of histerie.

In `n tyd van die jaar wat tradisioneel geassosieer word met feesvier en inspirasie, bekyk Nataniel hierdie sosiale verskynsel wat beide verlam, verras en vernuwe. 

Hierdie konsert is `n versameling nuwe verhale, in Engels en Afrikaans, oorspronklike komposisies, ook `n paar tydlose treffers, ook `n unieke garderobe uit die werkswinkel van ontwerper Floris Louw. Skreeusnaaks, fantasties, nostalgies, spinternuut, `n fees vir die fynproewer!

Nataniel deel die verhoog met Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (bas), Peter Auret (tromme) en sanger Nicolaas Swart.