OPTOG - Jo Black ~ 12 Jun'19 Featured

Met Jo Black
Jo glo dat jou lewe in een oomblik kan verander, maar dit begin by jou!
Die man met die GROOT BAARD het vinning ‘n simbool geword van hoop en is hoog in aanvraag in die Afrikaanse industrie. Jo se musiek kan beskryf word as Pub Rock en Inspirerend. Met sy passievolle vertonings het Jo Black ‘n bekende gesig geword op die Afrikaanse verhoë. Nie net is sy musiek ‘n plesier om na te luister nie, maar los so ook ‘n warm gevoel by mense as sy musiek die hart snare roer. Sy debuut album 'Skepe' het die hele industrie kom omvergooi en het 7 Ghoema’s en 'n SAMA laat inpalm. Beste nuweling, Beste Album van die jaar, Top digitale verkoper, om maar net ‘n paar te noem. Moenie uitmis op ‘n wonderlike aand nie. Jo bring die Hoop weer terug!

Kaartjies R180